Hoërskool Outeniqua in George se 1ste hokkiespan kry nuwe borg
Die Kwagga 1ste Span Hokkie Dogters sien uit na ‘n goeie Hokkie seisoen wat vir hulle voorlê!
Hier verskyn VLNR: Benita Gibson, die Dogters Hokkie organiseerder, saam met Japie Steyl, trotse borg en Verkoopsbestuurder van Imperial Ford George, saam met Nesta Olivier, 1ste Span Dogters Hokkie afrigter.
Become a Sponsor









