)

Errie-netbal geniet kursus!

Dorette Badenhorst, welbekende afrigter en speler in netbalkringe, het vir ‘n paar dae die netbaldogters van Hoërskool Ermelo kom touwys maak,

Haar nuwe aanslag en ongelooflike ervaring en kennis het sy met groot entoesiasme met die Erries gedeel wat die ene ore was!

Daar is tot laat in die aande hard gewerk en die Erries het dit baie geniet en baie kennis opgedoen.

EHS se netbal-afrigters wil graag vir Dorette en haar span baie dankie sê vir hul tyd en opoffering om ons netbal te verbeter.

Op die foto’s:

Dorette Badenhorst demonstreer van die oefeninge en tegnieke

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal