Rhino is onlangs aangestel as die amptelike borg van Hoër Jongenskool Paarl semuurbal. Ons verwelkom Rhino by HJS.
Op die foto bo:
Me Deborah Redelinghuys (afrigter), Carel Matthee (kaptein), me Wena Louw (afrigter) en Albert Pestana (Rhino) by die amptelike klereoorhandiging van die eerste muurbalspan.
Become a Sponsor