Luca Ribbens (14), (regs op foto) en Joone Smuts (14), (links op foto), van Hoër Jongenskool in die Paarl, is ná die Sarel Smit Ope-kompetisie in die Boland-stoeispan wat in Oktober aan die SA Jeugkampioenskap in Johannesburg sal deelneem, ingesluit.
Baie geluk!