Hoër Jongenskool in die Paarl se gholfspelers het onlangs die Sentraal-Boland-Somerligakompetisie by die hoërskoolkampioenskap gewen. Hulle het teen Noord-Boland uitgespeel om die wenners van die Somerliga te bepaal. Hierdie spelers gaan later vanjaar deur na die nasionale kampioenskap.
Foto bo: van links: Tyran Snyders, Daniel Cronjé, Ian du Plessis, Francois Cilliers