William Zulch van Hoër Jongenskool in di Paarl, het die afgelope vakansie die o/16-seuns-enkelstitel by die TSA Growthpoint Port Elizabeth Super 8-reeks gewen. Hy het ook die o/16-seuns-dubbelstitel by die TSA Growthpoint Cape Town Super 8 gewen.
Ná hierdie vertonings word hy nou SA se nr 1- enkelspeler vir o/16-seuns op die TSA-ranglys. Hy sal ook die nr 1-speler op die gekombineerde ranglys (enkels en dubbels) wees.
(foto): William Zulch (links)