Vyf swemmers van die Hoër Jongenskool Paarl sal die kans gegun word om die Wes-Kaap op 10 13 Desember in Johannesburg in die SA Skolekampioenskap te verteenwoordig.
Louw Esterhuysen, Mark Peceur, Caleb Peceur, Eric Slabbert en Angus Solomons.
ADVERTISEMENT