Natuur Wetenskap Olimpiade – Hoërskool Witteberg eindig derde in FS
Natuur Wetenskap Olimpiade. Byna 4000 leerders het deelgeneem aan die eerste rondte van die Natuur Wetenskap Olimpiade. Slegs 300 leerders het deurgedring na die Distrik rondte. Hoërskool Witteberg se leerders…
5 Hoër Jongenskool swemmers verteenwoordig Wes-Kaap
Vyf swemmers van die Hoër Jongenskool Paarl sal die kans gegun word om die Wes-Kaap op 10 13 Desember in Johannesburg in die SA Skolekampioenskap te verteenwoordig. Louw Esterhuysen, Mark…








