Chris Gerber
Monnas verwelkom hul nuwe hokkiehoof, Chris Gerber!
“Ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in alles wat jy gaan aanpak. Ons is opgewonde om jou deel te hê van die Monnas-familie”.
#LiewerSlytAsRoes #UniekGefokus #DaarsIetsBesondersAanMonnas