)

Monnas rugbyspan troef Engeland se voorste rugbyskool

Hoƫrskool Monument van Krugersdorp het Engeland se voorste rugbyskool, Hartpury-college van Gloucester Dinsdag in Stellenbosch met 32-21 geklop.

Die Wit Bulle het hul kaptein en Cravenweek agtsteman, Izan Esterhuizen vroeg met ā€˜n kniebesering verloor. Die afrigter, Tjaart van der Walt, het ā€˜n haas uit die hoed getrek met sy plaasvervanger, Ethan Snyman, wat sy aandele laat styg het.

Snyman het een van Monnas se vyf drieƫ gedruk.

Die aangewese kaptein Henco van Wyk is as Speler van die Wedstryd aangewys. Die vleuel Luan van der Walt, Jakkie van der Walt se seun, was ook uitstekend. Van der Walt het twee keer gedruk.

Die vleuel Kagiso Nyamande het ook gedruk.

Die losskakel Byron Wentink het twee drieĆ« verdoel en met ā€˜n strafdoel geslaag.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal