)

ARENDE BLINK UIT BY DIE SA SKOLE ATLETIEKKAMPIOENSKAP

Hoƫrskool Strand van Kaapstad het 5 atlete na die SA Skole Atletiekkapmpioenskap gestuur. Die kampioenskap het plaasgevind Port Elizabeth vanaf 21 -23 Maart. Die 5 Arend-atlete het met drie medaljes huistoe gekom.

  • Marli Botha (D.17 – hamergooi) het met ā€˜n yslike poging van 50,23m die brons medalje ingepalm.
  • Kristin Meyer (D.19 – 10 000m stap) het ook ā€˜n brons medalje verower – met ā€˜n tyd van 57:46,92.
  • In die 4 x 400m aflos vir S.19 het Dewald de Koker (foto bo:) meegehelp om ā€˜n silwer medalje vir die Wes-Kaap in te oes.
  • Dewald het ook in die 400m ā€˜n silwer medalje ontvang.

Dit is voorwaar prestasies om op trots te wees!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal