)

Hoërskool Strand swemmer presteer

Martin Theron van Hoërskool Strand het gedurende die Maart-vakansie aan die Wes-Kaap Swem se interprovinsiale Vlak 1 kampioenskap deelgeneem en besonder goed presteer. Hy het in 8 individuele items deelgeneem en soos volg presteer:

200m Vryslag – 1ste plek
50m Vlinderslag – 1ste plek
100m Vlinderslag – 1ste plek
100m Rugslag – 3de plek
200m Individuele wisselslag – 3de plek
100m Vryslag- 4de plek
50m Rugslag – 5de plek
50m Vryslag – 8ste plek

Martin het ook in twee aflos-items brons medaljes verower. Dit was in die gemengde 200m vryslag en seuns 200m vryslag-aflos-items.

Na anleiding van die vorige galas se goeie prestasies, is hy gekies om van 11 tot 13 April aan die Eden Junior Uitnodigings Kampioenskap in Knysna deel te neem. Hy is gekies as deel van CTMA se span en gaan dus die Wes-Kaap daar verteenwoordig.

Die Arende is baie trots op jou, Martin!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal