)

You are sponsoring

Monnas rugbyspan troef Engeland se voorste rugbyskool

Hoërskool Monument van Krugersdorp het Engeland se voorste rugbyskool, Hartpury-college van Gloucester Dinsdag in Stellenbosch met 32-21 geklop. Die Wit Bulle het hul kaptein en Cravenweek agtsteman, Izan Esterhuizen vroeg…