)

Laerskool Stulting: Wêreldbiddag vir vroue

Hoe mooi is dit dat jong dogters van kleintyd af so saam bid vir dinge wat saak maak…

Leerders van Laerskool Stulting het saam in groepe gebid op Wêreldbiddag vir Vroue wat vanjaar sy 90ste bestaansjaar in Suid-Afrika herdenk het.

Die tema vir vanjaar was: “Staan op, neem jou slaapmat en loop.”  Tannie Celeste het by ons kom kuier om die tema baie mooi aan die leerders te verduidelik.  Jesus genees ons en daarom stuur Hy ons om hierdie wonderlike nuus met die wêreld te gaan deel.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal