Agter vlnr: Mev. Carin Davis, Tamaryn Jantjies, Leahné Blaauw, Minandi Venter, Tiaan Els, Melandri Geldenhuys, Chrisjan de Lange, Chris-Mari Hamilton, Jarrid Lucas, Cayline Carolus en Mnr. Elandré Smit.
Middel vlnr: Rochelle Phike, Liam Hartwig, Alison Vorster, Caylin Young, Janine Nel, Cearon Felix, Mienke Brits, Michael Pienaar, Amoré Basson, Kayla Lötter, Chloé Young en Me. Melissa Fouché.
Voor vlnr: Liam Bekker (Onderhoofseun), Mnr. John Fourie (Adjukhoof), Nico Lourens (Hoofseun), Mariané Brüwer (Hoofdogter), Mnr. Cornelius Coetzer (Skoolhoof) en Anja Jansen van Vuuren (Onderhoofdogter).
Die jaar het behoorlik afgeskop met ‘n ongelooflike propvol program, maar soos hul sê… waar daar ‘n wil is, is ‘n weg!
Laerskool Stulting se leerders het skouer aan die wiel gesit en puik prestasies behaal. Stulting se leerlingraad vir 2020
is ook tydens hierdie spoggeleentheid aangewys.
Baie geluk al die leerders en hul ouers!