Stulting se media-assistente.Â
Agter vlnr: Karien van der Schyff, Lilitha Mtatse en Sitha Mbizo.Â
Middel vlnr: John-Henry Faul, Tamishce Jansen van Vuuren, Zadia Jantjies, Kayleigh Smith en Chinika Roux.Â
By Laerskool Stulting, Humansdorp, strewe ons na opvoedkundige uitnemendheid! Daarom word die leerders aan so veel as moontlik hulpbronne bekend gestel. Die skool se biblioteek is een van die plekke waar die leerders hulle kennis kan uitbrei. Lees is essensieel vir leer en daarby ook ‘n aktiwiteit waartydens die leerders kan ontspan en hul verbeelding vrye teuels kan gee.
Â