Die gr.7-leerders van Laerskool Stulting het weereens teorie aktief toegepas deur die rotspoele te verken. Hulle moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ander dinge leer vang. Hulle het dit baie geniet en op die “lekker” manier geleer.
Become a Sponsor












