Chloë Ludick (Onderhoofdogter), Charlí de Villiers (Hoofdogter), Rudolph Gerber (Hoofseun) en Edrich Kleu (Onderhoofseun) by die Stulting “banner”.
Laerskool Stulting se graad 7 ouers het ‘n “banner” as afskeidsgeskenk aan die skool geskenk.
Baie dankie aan al die gr.7-ouers vir die pragtige geskenk!