Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs hulle jaarlikse “Stulting Encore” gehou. Die leerders het hul musiekvernuf ten toon gestel en die gehoor met pragtige akkoorde vermaak.
Become a SponsorGedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…











