)

Laerskool Stulting Warrior Race

Stulting Army! 

Laerskool Stulting, Humansdorp, het Saterdag vir die eerste keer hulle eie Warrior Race vir 4-6 jarige kleuters aangebied.

Stulting het die maatjies van die kontrei genooi om die dag saam met hulle te kom geniet. Daar is met klein modderige toontjies en handjies geklouter en gekruip deur ‘n prettige hindernisbaan!  Mammas, Pappas, Oumas en Oupas het die kleingoed kom ondersteun en sommige het dit selfs gewaag om die hindernisbaan saam met die juffrouens aan te durf…

“Baie dankie aan al die maatjies en hulle familie wat saam met ons die dag kom geniet het.”

Die maatjies het hulself gate uit geniet!
Die Mammas het ook hul staal gewys…

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal