)
Hoërskool Oudtshoorn skitter by Wiskunde Olimpiade

Tydens ‘n Nasionale Wiskunde Olimpiade vir alle graad 8-9 leerders in SA is die top tien van elke skool landswyd vergelyk met mekaar. Hoërskool Oudtshoorn het eerste gekom in hierdie…

Hoërskool Oudtshoorn oud-leerder skitter in rugby

Tiaan Fourie, ‘n oud-Struisie wat verlede jaar gematrikuleer het, is gekies om Bloemfontein Rugbyakademie volgende jaar gedurende Junie in Amerika te verteenwoordig. Tiaan was deel van die Cheetas se o/19-oefengroep…

Hoërskool Oudtshoorn se hoofdogter woon Jeugleierskonferensie by

Struisies is baie trots op Laureka Wallace, hoofdogter vir 2019, wat een uit slegs 50 leerders is wat vir Die Burger se Jeugleierskonferensie gekies is!

Anlize Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn skitter in swem

Die 37ste Freda Barnard gala was die afgelope naweek aangebied deur die Fish Eagles. Ongeveer 380 swemmers, vanaf Port Elizabeth tot Kaapstad, het oor drie dae deelgeneem. Anlize Vermeulen van…

Hoërskool Oudtshoorn se top presteerders

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Foto heel bo: Struisie trots – die 5 top-presteerders in Gr 11 [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18612,18613,18618,18617,18616,18615″ posts_number=”6″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Hoërskool Oudtshoorn maak hul hoofleiers vir 2019 bekend

Die Struisies het onlangs hul nuwe leiers vir 2019 bekend gemaak. Die Hoofseun is Carl-Heinrich Hancke, die Hoofdogter is Laureka Wallace, Die onderhoofseun is Chris Potgieter en die Onderhoofdogter is…

Hoërskool Oudtshoorn leerders woon Leerderberaad by

Vier Struisies, Louisa Swart, Laureka Wallace en Nasia en Zoe Davids het die Leerderberaad, aangebied deur FEDSAS in samewerking met Oudtshoorn Munisipaliteit bygewoon. Groot dank aan juf Robinson wat hulle…

Hoërskool Oudtshoorn leerder gekies vir Puntfest-kriekettoernooi

Groot eer het Conrique Kock (17), ‘n matriekleerder van Hoërskool Oudtshoorn en uitmuntende krieketspeler, te beurt geval. Conrique is gekies om Junie 2019 aan die Puntfest-kriekettoernooi in Sri Lanka deel…

Hoërskool Oudtshoorn neem deel aan die Vryburgers Golfdag

Die Struisiespan wat aan die Vryburgers se Golfdag deelgeneem het, Deon van Dyk (ondervoorsitter van BL), Struisies se hoofseun, Carl-Heinrich Hancke, Makka Swart en MornéGreeff was onder die top 5…

Hoërskool Oudtshoorn hou Colour run en Karnaval

Hoërskool Oudtshoorn het op 27 Oktober ‘n Colour Run en Karnaval aangebied. Die leerders het hope pret ervaar en die dag terdeë geniet!  

Hoërskool Oudtshoorn maak geskiedenis

Laureka Wallace, nuutverkose hoofmeisie van Hoërskool Oudtshoorn, se pa, Leon, was in 1979 Struisies se hoofseun! In hierdie geval het die appel beslis nie ver van die boom geval nie!…

Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by Tweekamp Interprovinsiaal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn het Saterdag, 20 Oktober, die Eden Tweekampspan by die Tweekamp Interprovinsiaal in Port Elizabeth verteenwoordig. Sy het goud verower in die…

Hoërskool Oudtshoorn matriekafskeid

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Struisies FIESTA like there is no mananna! [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18493,18494,18496,18497,18498,18499″ posts_number=”16″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Hoërskool Oudtshoorn ‘Art bin competition’

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Oudtshoorn se ‘Art bin competition’ is onlangs aangebied. Hier is die eindresultate Baie dankie aan me Lisl Barry vir die inisiatief. Each learner was awarded…

Hoërskool Oudthoorn atlete by Cradock Top 10 Atletiek byeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Jonéll Botha en Mikayla van Deventer het 13 Oktober aan die Cradock TOP 10 atletiek byeenkoms deelgeneem. Jonéll het ‘n 1ste plek in hamergooi en Mikayla’…

Hoërskool Oudtshoorn Matrieks se laaste dag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Na 12 jaar op die skoolbanke, was Vrydag, 12 Oktober, die Struisies van Oudshoorn se laaste skooldag! Sterkte met die eksamen. [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18464,18465,18466″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off”…

Vakature: opvoeders vir 2019

WKOD-kontrakposte: 1. Januarie – 31 Desember 2019 1. Rekenaartoepassingstegnologie: Gr 10 – 12 2. Engels Huistaal: Gr 8 – 12 • Applicants must be fully bilingual (Afr and Eng). •…

Minché van Hoërskool Oudtshoorn

Minché (gr 10) van Hoërskool Oudtshoorn, neem tans aan die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste se Modelafdeling deel. Dis vanaf 2 Julie tot 18 Julie 2018 in Los Angeles, California, USA.…

Hoërskool Outeniqua leerders finaliste vir ekonomie opstel kompetisie

Baie geluk aan Dihan Goussard en Marc van der Merwe van Hoërskool Outeniqua in George wat aangewys is as finaliste vir  die Nedbank Ekonomie opstel kompetisie. Hulle moet nou ‘n…

Hoërskool Oudtshoorn – Hier is ons nuutverkose Matriekraad en Hoofleiers vir 2017.

Voorste ry v.l.n.r: Mhlali Dani (RCL), Joe-Louis Marques (RCL-Chairperson and Deputy Headboy), Zac Lipshitz (Head boy), Marüzahne Storm (Hoofdogter), Lilla Tereblanche (Onderhoofdogter), Khanya Mwathi (RCL Secretary) Middelste ry v.l.n.r: Sibongile…