)

Hoërskool Oudtshoorn skitter by Wiskunde Olimpiade

Tydens ‘n Nasionale Wiskunde Olimpiade vir alle graad 8-9 leerders in SA is die top tien van elke skool landswyd vergelyk met mekaar. Hoërskool Oudtshoorn het eerste gekom in hierdie ranglys vir uitmuntende wiskunde prestasie!!!

So trots op ons Struisies met 81,50% waar die nasionale gemiddeld slegs 59,34% was. Geluk aan die volgende ses leerders wat bo 80% gekry het – voorwaar ‘n uitmuntende prestasie !! Dit plaas die Struisies landswyd eerste !!!!

Zoe Davids 95% (top kandidaat landwyd)
Armand Orffer 92% (tweede landwyd)
Ben Greeff 87% (vierde landwyd)
Riaan Maartens en Lienke le Roux elkeen met 82% (beide sewende landwyd)
Alex Kister met 80% (agste landwyd.)

Welgedaan Struisies!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal