Groot eer het Conrique Kock (17), ‘n matriekleerder van Hoërskool Oudtshoorn en uitmuntende krieketspeler, te beurt geval.
Conrique is gekies om Junie 2019 aan die Puntfest-kriekettoernooi in Sri Lanka deel te neem.
Struisies is trots op jou, Conrique!