Vier Struisies, Louisa Swart, Laureka Wallace en Nasia en Zoe Davids het die Leerderberaad, aangebied deur FEDSAS in samewerking met Oudtshoorn Munisipaliteit bygewoon. Groot dank aan juf Robinson wat hulle vergesel het.
Vlnr: Louisa Swart, Laureka Wallace en Nasia en Zoe Davids