Die Struisies het onlangs hul nuwe leiers vir 2019 bekend gemaak. Die Hoofseun is Carl-Heinrich Hancke, die Hoofdogter is Laureka Wallace, Die onderhoofseun is Chris Potgieter en die Onderhoofdogter is Nasia Davids.
Baie geluk met julle verkiesing.
Die Struisie-gemeenskap het baie vertroue in julle leierskap-potensiaal.