Minché (gr 10) van Hoërskool Oudtshoorn, neem tans aan die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste se
Modelafdeling deel. Dis vanaf 2 Julie tot 18 Julie 2018 in Los Angeles, California, USA. Die kompetisie behels
drama, sang, dans, instrumente en model.
Struisies is trots op jou Minché!!!