)

You are sponsoring

Minché van Hoërskool Oudtshoorn

Minché (gr 10) van Hoërskool Oudtshoorn, neem tans aan die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste se Modelafdeling deel. Dis vanaf 2 Julie tot 18 Julie 2018 in Los Angeles, California, USA.…