)

Hoërskool Outeniqua leerders finaliste vir ekonomie opstel kompetisie

Baie geluk aan Dihan Goussard en Marc van der Merwe van Hoërskool Outeniqua in George wat aangewys is as finaliste vir  die Nedbank Ekonomie opstel kompetisie. Hulle moet nou ‘n aanbieding by die Waterfront in Kaapstad voor ‘n paneel ekonome gaan doen om in aanmerking te kom vir ‘n volle beurs vir hul studies aan ‘n Universteit in 2018.

Sterkte aan hierdie Ekonomie leerders van Hoërskool Outeniqua! Die Kwaggas is trots op julle.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal