)

Hoërskool Outeniqua algehele skole-wenners by die Highgate Inter Tweekamp-kompetisie

Die Kwagga Tweekamp atlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekamp kompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie is die tweede jaar wat die gesogde Hisense wissel trofee bestaan en Outeniqua is baie trots daarop om hierdie trofee vir 2018 te kon verower.

Die atlete wat dit moontlik gemaak het is:

Agter vlnr: Gustav Schlechter en Andre Kleynhans by Mnr Christo Vorster, Skoolhoof van Hoërskool Outeniqua, Lara Schlechter, Mattias Erasmus  en Lisha Collins.

Voor vlnr:  Marizyl Marais, Elize Smook, Mnr Gibson, Larize Goosen en Christiaan Hattingh.

Afwesig:  Abigael Grobler.

Baie geluk met die mooi prestasie Kwaggas!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal