Southern Cape Sables – Hoërskool Outeniqua
Southern Cape Sables. Verskeie Kwaggas het die Southern Cape Sables by die jaarlikse Nasionale PSI Indoor Hockey toernooi verteenwoordig O.18B Seuns: Jean Du Plessis, Gerald van der Heyde, Tristen Jacobs,…
Kwaggas Rugby – Hoërskool Outeniqua spelers in skole spanne
Kwaggas Rugby. Hoërskool Outeniqua is baie trots op 23 van hul Kwaggas rugby leerders wat gekies is vir die afsonderlike skole rugbyspanne. Kwaggas wat in die onderskeie spanne ingesluit is:…
Voortrekkers – Kwaggas presteer in Presidentverkenner eksamen
Voortrekkers. Twee matriek leerders van Hoërskool Outeniqua, George Knell en Petro Marié Fourie het Maandag, 17 April 2023 die Presidentsverkenner eksamen van die Voortrekkers geskryf. George Knell slaag hierdie eksamen…
SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua 2de
SA Tweekamp Kampioenskappe. Sewentien atlete van Hoërskool Outeniqua het op 1 April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Die Kwaggas het tweede algeheel geëindig onder die SA Hoërskole.…
Kwaggas Atletiek – Hoërskool Outeniqua oorheers Loop byeenkoms
Kwaggas Atletiek. Tydens die Loop Atletiek byeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George 74 goue medaljes verower. Doe skool wat tweede beste gevaar het, het 18 goue medaljes ontvang. Die Kwaggas…
Driekamp Eden Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua presteer
Driekamp Eden Kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua in George se leerders het puik presteer by die afgelope naweek se Driekamp Eden Kampioenskappe. Triathlon Eden Championships. Outeniqua High School in George’s pupils performed…
HOËRSKOOL OUTENIQUA BY ATKV-DEBAT STREEKUITDUNNE
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Seniors voor: Craig Bredenkamp, Marionne Nel, Jani Gerber, Emma Cronjé, Rhodé Ferreira en Melt van der Westhuizen Agter: Reynard Janse van Rensburg, Dawid Fölscher,…
Hoërskool Outeniqua algehele skole-wenners by die Highgate Inter Tweekamp-kompetisie
Die Kwagga Tweekamp atlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekamp kompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie…








