SA Tweekamp Kampioenskappe. Sewentien atlete van Hoërskool Outeniqua het op 1 April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Die Kwaggas het tweede algeheel geëindig onder die SA Hoërskole. ‘n Groot prestasie aangesien hulle meegeding het teen sterk kompetisie. Carlo Bezuidenhout van Hoërskool Outeniqua het ‘n Silwer medalje in die o 15 kategorie behaal.
SA Biathlon Championships. Seventeen athletes from Outeniqua High School competed at the SA Biathlon Championships in Stellenbosch on 1 April. The Kwaggas finished second overall among the SA High Schools. A great achievement as they competed against strong competition. Carlo Bezuidenhout from Outeniqua High School won a Silver medal in the u 15 category.
Kwaggas se atlete wat deelgeneem het:
- Carlo Bezuidenhout 0/15
- Emma Neethling 0/15
- Lila Koen 0/15
- Marilie Duvenage 0/17
- Zani Vermeulen 0/17
- Carli Dippenaar 0/17
- Larissa Badenhorst 0/17
- Mieke van der Walt 0/17
- Мia Botha 0/17
- Kodi Minnie 0/17
- Favian Swart 0/17
- Daniel Kolver 0/17
- Petro – Marié Fourie 0/19
- Yedidah Theron 0/19
- Mia Neethling 0/19
- Tiaan Visser 0/19
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf