)
SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua 2de

SA Tweekamp Kampioenskappe. Sewentien atlete van Hoërskool Outeniqua het op 1 April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Die Kwaggas het tweede algeheel geëindig onder die SA Hoërskole.…