)

Hoërskool Strand besoek België

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”]

Roeselare-groep 2018:

Voor: Elrika van der Westhuizen, Mieke van der Merwe, Esterlie Maré, Melissa Botha, Leandre Botes, Ilze Heroldt, Juliana Kotzé (Onderwyseres)

Agter: Lynette Wolff (Onderwyseres), Oliver Stevens, Louw Hattingh, Rico Thiart, Jean Luc Goosen, Johann Rossouw, Chris Punt

[/et_pb_text][et_pb_text]

Daar word jaarliks ? groep (12 leerders en 2 leerkragte) as deel van ? uitruilskema na Burgerschool in Roeselare, België gekies. Hulle vertrek 23 September vir 4 dae na London en vertrek dan 28 September – 13 Oktober 2018 na Roeselare, België. In Februarie 2019 besoek die Belge weer Suid-Afrika, waar Hoërskool Strand dan weer vir hulle die geleentheid gee om ons pragtige land te leer ken. Dit sal vir die betrokke leerders ? unieke geleentheid wees en sal opvoedkundig sowel as kultureel van groot waarde wees. Hul tree ook op as ambassadeurs vir Suid Afrika en Hoërskool Strand. Indien enige iemand belangstel om betrokke te raak by hierdie wonderlike projek deur middle van doonansies of borgskappe, kan Lynette Wolff (wolff.lynette@yahoo.com) en Juliana Kotzé (juliana@hsstrand.co.za), gerus gekontak word.

Hier volg ons program in September:
LONDON:

  •  ABBEY
  •  BIG BEN
  •  ST PAULS
  •  BUCKINGHAM PALACE
  •  SKY GARDEN
  •  CHANGING OF GUARDS
  •  OOPBUS-TOER
  •  LONDON EYE
  •  MADAME TUSSAUDS
  •  HARRODS
  •  CAMDEN TOWN
  •  HAMLEYS
  •  PICADILLY CIRCUS
  •  TRAFALGAR SQUARE
  •  TOWER OF LONDON
  •  TOWER BRIDGE
  •  TEEMS RIVIERVAART
  •  MILLENIUM BRUG
  •  NOTTHING HILL

BELGIË: 

  • ROESELARE STAD
  • SJOKOLADE MAAK
  • BRUGGE
  • GENT
  • ANTWERPEN
  • BRUSSELS
  • MINI EUROPE
  • IEPER
  • PASSENDALE MUSEUM
  • TINECOT OORLOGSBEGRAAFPLAAS
  • LAST POST BY MENEN GATE
  • ARDENNEN NAWEEK – (QUADBIKE, KANOS RY, SEGWAYS, PAINTBALL, HIGHROPES)
  • POPERINGE – FIETSRY
  • KUSDORP
  • SKOOLBESOEK
  • BESOEK AMBASSADEUR IN BRUSSELS
  • ONTHAAL DEUR BURGEMEESTER IN STADSHUIS
  • KORTRIJK

PARYS:

  • SACRE CUE
  • EIFEL –DAG EN NAG
  • ARC DE TRIOMFE
  • LOUVRE
  • MOULIN ROUGE
  • NOTRE DAME
  • CHAMPS ELYSEES
  • EURODISNEY

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal