)
Hoërskool Outeniqua leerders finaliste vir ekonomie opstel kompetisie

Baie geluk aan Dihan Goussard en Marc van der Merwe van Hoërskool Outeniqua in George wat aangewys is as finaliste vir  die Nedbank Ekonomie opstel kompetisie. Hulle moet nou ‘n…