)

Anlize Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn skitter in swem

Die 37ste Freda Barnard gala was die afgelope naweek aangebied deur die Fish Eagles. Ongeveer 380 swemmers, vanaf Port Elizabeth tot Kaapstad, het oor drie dae deelgeneem.

Anlize Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn het geskitter met die volgende uitslae:

50 Breast Goud
200m Breast Silver
100m Freestyle Silver
200 Freestyle Silver
50 Backstroke Silver
100m Breast Goud
200m IM Silver
50m Freestyle Brons

Struisies is trots op jou, Anlize!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal