Mia Roets van Laerskool Muldersdrif het die naweek deelgeneem aan die Gauteng Mini Masters toernooi. Sy het haar eerste rondte wedstryd gewen om deur te dring na die top 4 spelers in Gauteng, maar die reën het toe ingetreë en die toernooi kon nie voortgaan nie.
Baie geluk Mia!