Hoërskool Oudtshoorn het op 27 Oktober ‘n Colour Run en Karnaval aangebied.
Die leerders het hope pret ervaar en die dag terdeë geniet!
)
Hoërskool Oudtshoorn het op 27 Oktober ‘n Colour Run en Karnaval aangebied.
Die leerders het hope pret ervaar en die dag terdeë geniet!
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…