)
Hoërskool Oudtshoorn hou Colour run en Karnaval

Hoërskool Oudtshoorn het op 27 Oktober ‘n Colour Run en Karnaval aangebied. Die leerders het hope pret ervaar en die dag terdeë geniet!