)

Hoërskool Oudtshoorn vier Wêreld Onderwysersdag

Die volgende opvoeders vanaf die Môrester en Bridgton Sekondêre Skole was by die Eden Distrik se Nasionale Onderwysers Toekennings vir hul rol in Sekondêre Onderwys in die pragtige distrik vereer:

Vlnr: Lorenzo van der Westhuizen (Bridgton Sekondêr Opvoeder), Rahma Mohamud (Aanbieder en Graad 12 Struisie), Walt Böhme (Bridgton Sekondêr Opvoeder en Struisie Alumnus), Dwaine Jansen (Vermaak en Graad 12 Struisie) en  Duvabré Lourence (Bridgton Sekondêr Opvoeder en Struisie Alumna).

*** Môrester Sekondêr se Brandon Claassen het met die louere in Uitnemendheid in Sekondêre Onderwys weggeloop.

Saterdag, 5 Oktober, was Wêreld Onderwysersdag. Hoërskool Oudtshoorn wil graag van hul kollegas by hul buurskole vir hul innovering en omgee in die onderwys vereer. Môrester Sekondêr se Brandon Claassen het met die louere in Uitnemendheid in Sekondêre Onderwys weggeloop.

 

Baie geluk vanaf die Struisie familie!

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal