Voor vlnr: Logan Quickfall, Darcy Birkholtz, Ewan Schoeman, Marko Hall en Eugene Opperman
Agter vlnr: Dihan Scholtz, Miguel Godinho, Evan van der Westhuizen, Eduan Hobbs, Whitey Bester, Ruan Muller, Dwayne Wessou en Jayden Cole.
Hoërskool Punt se o/15A-Krieketspan het op Saterdag, 5 Oktober, in Mosselbaai, teen die o/15B-span van Hoërskool Outeniqua te staan gekom. Punt het eerste gekolf en 95 lopies aangeteken. Outeniqua is uitgehaal vir 81 lopies. Punt stap van die veld met ‘n oorwinning van 14 lopies.
Baie geluk, manne!