Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn is deel van die Eden 0/19 netbalspan. Hierdie span het goud gewen by die SA Netbal-toernooi wat by Hoërskool De Kuilen in Kaapstad plaasgevind het.
Well done! Struisietrots
Foto: Anlizé verskyn agter, sesde van links