)

Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by SA Uitvoerende Kunste

Baie geluk aan Minché van der Westhuizen van Hoërskool Oudtshoorn wat dié April-vakansie deelgeneem het aan die SA Uitvoerende Kunste! Sy het twee goue medaljes verower en is ook gekies as een van tien modelle wat gekies kan word vir die Mauritius Fashion Week later die jaar.

Sy is ingesluit in die SA Span wat vanaf 7 tot 24 Julie in Amerika, Los Angeles ons land gaan verteenwoordig en deelneem.

Sy is verlede jaar aangewys as die wenner van die wêreldbyeenkoms in haar ouderdomsgroep in Los Angeles.

Sy het ‘n prestasietoekenning van SACOPA gekry vir haar aanwysing as Senior Grand Champion of the World.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal