)

Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by SA National Talent Africa

Quintus Viljoen het verlede naweek aan die SA National Talent Africa deelgeneem. Hy het 9 goue – en ‘n brons medalje verwerf.

6 Vir drama en 4 vir model(fotogenies). Hy het ook ‘n top-10 medalje gekry vir alle drama in ouderdomgroepe 15jr tot 40+.

Quintus verwerf ook die prys vir “Best Original Concept Actor” met stukke wat hyself geskryf het.

Quintus verwerf ook sy Springbokklere. Hy word ook gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat in New York aan World Talent gaan deelneem.

BAIE TROTS op hierdie talentvolle Struisie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal