Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn, het by die jaarlikse Eden Aquatics prysuitdeling vyf toekennings ontvang:
• Best Free style O/18
• Best Breast style O/18
• Senior ladies Victrix Ludorum
• Long course Champ
• Best Senior Level 3: most points
Anlizé is ook gekies om die Eden-span te verteenwoordig met Netbal! Veelsydige sportvrou en Struisie!
Struisietrots!!!