Lin-Mari Raal, Graad 11, is op 25 Mei as Mej Oudtshoorn gekroon te La Plume Gastehuis.
Baie geluk, Lin-Mari!
Struisies is trots op jou!
)
Lin-Mari Raal, Graad 11, is op 25 Mei as Mej Oudtshoorn gekroon te La Plume Gastehuis.
Baie geluk, Lin-Mari!
Struisies is trots op jou!
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…