)

DASSE HOU MATRIEKAFSKEID

Agter vlnr: Stephan Prinsloo, Miquel Diniz, Pierre Verwey, Francois van Wyk en Danté Weinhold.

Voor vlnr: Chané Sauerman, Marlé van Wyk, Zarli Minnie, Johané Gerber en Rochelle van Niekerk.

Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se matriekafskeid het op Woensdag, 18 September, plaasgevind. Met Robert Frost se bekende woorde, “some say the world will end in fire, some say in ice”, het die matrieks ‘n moderne smeulende ys-ervaring betree.

Hiérdie sprokiesaand is iets waaroor elke matriekleerder oor droom. Die meisies het pragtig in hul aandrokke gelyk en die manne was deftig en sjarmant.

Dit was ‘n aand wat elke leerder vir lank nog sal koester!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal