)

HOëRSKOOL  OUDTSHOORN  HIGH  SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE

HOëRSKOOL  OUDTSHOORN  HIGH  SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE / GOVERNING BODY POSTS

                                                             01 APRIL TOT 31 DESEMBER 2020

  1. OPVOEDERS (Posvlak 1)

 Ons is op soek na toegewyde en entoesiastiese opvoeders vir die volgende poste:

1.1       ENGLISH HOME LANGUAGE GR. 8 – 12  or  ENGLISH FIRST ADDITIONAL

           LANGUAGE GR. 8 – 12

1.2       AFRIKAANS HUISTAAL GR. 8 – 12

1.3       NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 – 9 en LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10

 MINIMUMVEREISTES EN DOKUMENTASIE BENODIG

  • Gekwalifiseerd in die vak en fase – Tweetaligheid (Afrikaans en Engels)
  • Kwalifikasies M+3 met hoofvak soos bogemeld
  • Lys buitemuurse aktiwiteite wat aangebied kan word
  • Volledige CV met ondervinding en verwysings
  • Bewys van kwalifikasies
  • SARO-sertifikaat (SACE)
  • Identiteitsdokument

 Besoek www.fedsas.org.za vir die standaardindiensnemingsvoorwaardes 

VERGOEDING

‘n Markverwante pakket sal onderhandel word.

STUUR AANSOEKE MET VOLLEDIGE CV, GEWAARMERKTE KWALIFIKASIES  EN REFERENTE AAN DIE SKOOLHOOF:  sbl.sgb@oudtshoornhighschool.co.za 

SLUITINGSDATUM: MAANDAG  02 MAART 2020  om 14:00

AANSTELLINGSDATUM:    01 APRIL 2020

Doen aansoek en sluit aan by ons dinamiese span. Die Beheerliggaam behou die reg voor om aanstellings te maak of nie.  Indien u teen 16 Maart 2020 nog geen terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal