)

Hoërskool Oudtshoorn trots op 2018 se matriek-uitslae

Hoërskool Oudtshoorn se 2018-matrieks het geskitter met 14 leerders wat met A-gemiddeldes spog! Die toppresteerders is Carla Swart met ‘n gemiddeld van 90,43%.

Die ander leerders met A-gemiddeldes is Kabelo Motubase, JG Marais, Keelin Muller, Niel Terblanche, Genevieve Klemm, Hanro Lareman, Fatiema Esa, Jarista Young. Clarissa Saaiman, Roswitha Serfontein, Julia de Beer, Liesje Krüger en Charlise Steyn. Al 14 die toppresteerders het wiskunde as vak geneem.

Baie geluk, ons is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal