)

DFM Gholfspelers WP-Kampioene

Agter vlnr: André Olivier, André May en Henry Bothwell.

Voor vlnr: Wihan Gaybba, Zacko Greeff en Helgard Rautenbach.

Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se 2de gholfspan het 26 Augustus in die Westelike Provinsie C-Liga finaal

by Milnerton gholfbaan deelgeneem. Dit was die twee opeenvolgende jaar wat hulle deel was van die finaal

teen ‘n baie sterk KDM-onwikkelingspan van die Suidelike voorstede.

Hierdie jaar is DF Malan aangewys as die kampioene van die C-liga met ‘n wentelling van 128 teenoor 125.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal