Die DF Toerorkes het tydens die jaarlikse WindWorx Fanfare behoorlik met die louere weggestap.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die DF Toerorkes het tydens die jaarlikse WindWorx Fanfare behoorlik met die louere weggestap deur ‘n Hoogste Lof-toekenning in die gevorderde kategorie in te palm, terwyl die DF Blaasorkes ‘n Lof-toekenning in…
Hoërskool DF Malan – Netbal nuus
Baie geluk aan die volgende dogters wat vir Wes-Kaap netbal gekies is, om by die SA’s te gaan deelneem: (v.l.n.r.) Rayleigh Arendse (o.15), Emma Pretorius (o.18), Marga van der Linde…
Tasriq Mynhardt van Hoërskool DF Malan
Tasriq Mynhardt het die afgelope naweek sy 50ste wedstyd vir die o.19 A’s gespeel. Sy bloed is beslis blou. (Foto: Carel Stander)
Nicola Steyn van DF Malan
Gedurende die laaste kwartaal van 2017 het Nicola Steyn (graad 8) aan ‘n streekskompetisie, Talent Africa, deelgeneem. Dit is ‘n kompetisie vir die uitvoerende kunste (onder andere sang, dans, instrumente,…
Sound of Music
Twee bekende DF-gesigte is tans te sien in die Kunstekaap-produksie, “The Sound of Music”! Barry Vorster (gr. 12) en Michiel Bester (oud-leerder) vorm deel van die geselskap van dié gesogte…
DF Malan Gee Om Projek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Graad 9-Raad van Leerders (Iggie Strohfeldt, Tia Crous en Andries Harmse) het met die hulp van Tine Boot (ook Graad 9) op Vrydag 20 April en…
Armand Ascary – DF Malan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Armand Ascary het tydens die vakansie in Bloemfontein vir die WP aan die “Junior Bowls Nationals” deelgeneem. Sy span het ‘n bronsmedalje verower en hy was ook…
DF Malan Sistemiese Toetse
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] DF Malan het weer eens uitsonderlik presteer in die jaarlikse Sistemiese toetse, wat deur die WKOD afgeneem word. Die toetse word by die graad 9`s in die…
Die Hoërskool DF Malan is trots om ons premierspan dogters voor te stel
Die span, hul afrigters en borge is op 6 Maart aan die skool voorgestel. Ons wens vir hulle sterkte toe vir die seisoen, asook vir die St Mary’s toernooi. Dankie…
Ila Alberts en Heinrich Crous van DF Malan
Ila Alberts en Heinrich Crous is tot die Junior Stadsraad verkies. Dit is ‘n verteenwoordigende liggaam van hoërskoolleerders wat Stad Kaapstad se Stadsraad se werk naboots. Daar word maandeliks in…
DF Malan se Raad van Leerders
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons is trots om ons nuut-verkose Graad 8-Raad van Leerders aan u voor te stel. Hulle is van links na regs: (agter) VJ Bassett, Jana du Toit,…
DFMalan Hengel Helde
Luca van Heerden (regs) en Enzo Clark (links) graad 9-leerders is gekies vir die Protea kushengel-span (o.16) om deel te neem aan die einde van die jaar in Namibië. Luca…
DF Malan se bloed is blou
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Vanoggend was baie pret! Baie dankie aan almal wat vir ons Dee-Effers getoet het om te wys dat jul bloed ook blou is. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.89″ posts_number=”6″…
DF Malan Tennis
Sewe van Hoërskool DF Malan se tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap Disas te verteenwoordig. WP Skole-tennis het op Saterdag, 20 Januarie 2018, ‘n oefenkamp en bekroningsplegtigheid gehou by Parow…
DF-leerders skitter in Rekeningkunde olimpiades
DF-leerders skitter in SAIPA en SAICA Rekeningkunde olimpiades DF spog met drie leerders wat puik in die Rekeningkunde oilimpiades presteer het. Juané Cronjé (graad 12) is as die nasionale wenner…
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl.
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl. Hy is vir die Wes-Kaap se o.15B-krieketspan gekies en neem vanaf 2-5 Desember aan die “regional”-krieketweek deel. Die toernooi vind in Sasolburg…
DF Malan Somerliga-hokkie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie vir ‘n genotvolle somerliga wat elke speler, afrigter en ouer trots maak om ‘n Dee-Effer te wees. Baie geluk aan die spanne “Snapchat” en “Bulls”…
DF Malan Netbal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan die wenners van die “Fast Five”-netbalkompetisie! Die seniorspan van “VSA” is (v.l.n.r.): Dylan Engelbrecht, Christene Janse Van Rensburg, Huber Coetzee, Lucille Marx, Suné van…
DF Malan se ses aan ‘n kant toernooi
DF-krieket is as die wenners van die “Ses aan ‘n kant-toernooi” wat op 24 Oktober plaasgevind het. Ons wen Hoërskool President met 3 paaltjies waar Marcel Krynauw as beste kolwer…
DF Malan se Top 10 uitslae
Bredasdorp Top 10-uitslae Baie geluk aan die volgende Dee-Effers: Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring. Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste…
DF Malan se Danté Castelyn
Danté Castelyn is ‘n lid van die Bellville Westcliff Toutrekklub en het op Saterdag 21 Oktober 2017 aan ‘n Toutrek-kompetisie by die Botha Kelders deelgeneem. Hy het ‘n brons-medalje in…
DF Malan Interhuis 2017
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op die gevreesde Vrydag die 13de het DF Malan ons jaarlikse Interhuis gehou. Die drie huise van die skool: Artius, Solaris en Proteus het teen mekaar op…
DF Wiskunde
Drie graad 8-leerders van Hoërskool DF Malan (Renke Lorio, Arnold Hattingh en Henry van der Merwe) is in die SA Boland Wiskunde B-span opgeneem. Hulle het individueel en in ‘n…
DF Malan praat die heel beste in die land!
DF Malan het die afgelope naweek uitstekend in die landwye Dink of Sink-finaal gevaar. Beide die junior – en senior span het tot die finaal deurgedring sonder om een debat…
‘n Besonderse dag in DF Malan
DF het op Maandag 18 September die voorreg gehad om vir Lesley en Carl Potgieter van Aware Bears, asook Reinet Barnard van Die Paarlskool, te ontmoet. Lesley is met “cerebral…
DF Malan gee (om) vir gidshonde!
Avril Salo van die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging het die skool besoek saam met Roy Abbott en sy hond van die afgelope 6 jaar, Georgia. Roy het ‘n oogsiekte gekry en 20…
Hoërskool Strand se kernwaarde vir die derde kwartaal is diensbaarheid.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die idee is egter nie om die waarde te bestudeer nie, maar om diensbaarheid ? lewenswyse te maak. Ti Amo is ? toonbeeld van hoe…
Dee-Effers kraai koning by Tygerberg Eisteddfod
Een van DF Malan se fotoklublede, Gerhard Erasmus (Graad 11) het met die louere weggestap tydens die Tygerberg Eisteddfod se prysuitdeling wat Woensdagaand, 16 Augustus, plaasgevind het. Hy is as…
DF Malan Gee Om.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Graad 10-projek: DF Malan se Graad 10-Raad van Leerders (Jaco Wagener, Pieter Cilliers en Nicola Van der Merwe) asook 2 graad 10-leerders (Jani Knoetze en…
DF Malan Musiek
Twee van ons koperblaasspelers, Wilmar Niehaus (tromboon) en Zak Retief (Franse horing) het die afgelope kwartaal na keuring aan die Johann Voskompetisie en Pieter Kooijkompetisie deelgeneem. By lg. kompetisie moes…
Carmen Walters en John-Pierre Weideman van DF Malan
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/JP-Weidemann-Biatlhe-1.jpg” alt=”JP Weidemann van DF Malan” title_text=”JP Weidemann van DF Malan” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text”] Baie…
DF Malan Studenteraad vir 2018
DF Malan is besonder trots om ons Studenteraad vir 2018 aan te kondig. Baie geluk aan hierdie puik groep jong leiers. Foto: Agter: Liza Hugo, Jacques de Vos, Ulrich van…
DF Malan en Hoërskool Bellville praise & worship
Die praise & worship is ‘n vaste item op die interskoleprogram en hierdie jaar was geen uitsondering nie. Op Woensdag 16 Augustus het die leerders van Hoërskool Bellville en DF…
DF Malan se groentetuin
Tydens 2016 se Burgerskapweek is die Groentetuin geloods as ‘n vrywillige projek waarby leerders betrokke kon raak. Die doelwit van die projek was om vars groente in te sluit by…
DF Malan wen 5de agtereenvolgende Interskole-netbalwedstryd
Die Eerste Netbalspan het hul 5de agtereenvolgende Interskole-netbalwedstryd teen Bellville gewen. Hierdie is die 5de jaar dat die span onder leiding van Elfreda Luyt (afrigter) die Interskole teen Bellville wen.…
DF Malan mag maar praat.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] DF Malan se debat- en redenaarsprekers het die afgelope maand verskeie seges gehad. By die landwye ATKV-debatsfinaal het Neal Malan,…
DF Malan se koor is besig om van hoogte tot hoogte te gaan.
Ons is ongelooflik trots op ons skoolkoor wat die afgelope tyd voortreflik presteer het. Ons het vir die eerste keer in 21 jaar deurgedring na die ATKV Applous finaal in…
DF Malan Rugby nuus
o.14 A-rugby: Baie geluk aan die o.14A-span wat aangewys is as die o.14-span van die toernooi tydens die Land Rover N1 City Junior Sport Fees. Ons almal is baie trots…
DF Malan behaal goeie punte op die eisteddfod
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Bel Canto Bekoor: Bel Canto is DF Malan se dogtersêrgroep. Hulle rig hulleself af en het 92% op die Tygerberg eisteddfod behaal. [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/DF-Malan-behaal-goeie-punte-op-die-eisteddfod-1.jpg”…
Hannes Swart van DF Malan Hoërskool
Ons is baie trots op Hannes Swart. Hy is die nommer 1-tennisspeler vir die o.17A Wes-Kaapspan wat gedurende 10 -13 Julie in Durban aan die “SA School Sports”-kompetisie deelgeneem het.…
Dee-Effers skitter in Taalbond
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Leerders van Hoërskool DF Malan het vanjaar weer puik gevaar in die Suid-Afrikaanse Nasionale Taalbond Tweetaligheidseksamen. Die eksamen het gedurende…
DF Malan -musiekleerders presteer
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die volgende DF-leerders het almal besonder goed in die afgelope teorie-eksamens van UNISA presteer: Graad 4-Teorie Die drie leerders behaal…
DF Malan skole nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Simon Steyn (Graad 8) het aan die Nasionale Talent Africa-kompetisie deelgeneem. Hy het 4 goud-, 4 silwer- en 1 brons-medalje…
DF Domineer Bloemfonteinse Opstelkompetisie
DF Malan het weer sy stem dik gemaak met die landwye opstelkompetisie. In die Junior Afdeling is skoonskip gemaak: Mila de Villiers (Eerste); Karen Vergeest (Tweede) en Ila Alberts (Derde).…
DF-hokkiespelers in WP-spanne opgeneem
Baie geluk aan die volgende DF-leerders wat WP Noordsone-spanne vir seunshokkie gemaak het: Jacques de Vos (o.18) Mikhail van Greunen (o.18) Ruben van Biljon en(o.18) Rienhardt van Eeden (o.16).
DF Malan – skaak presteer
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Tydens die tweede kwartaal het DF Malan se skaakspanne op die volgende datums pragtige uitslae gehad: Op 10 Mei teen…
Die Hoërskool DF Malan is baie trots op die volgende twee bergfietslede
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Luca Ruwiel (Graad 8): Provinsiaal: Die Western Cape Cross Country Olympic Cup Series: Luca het hierdie kompetisie gewen deur al 4 die wedrenne te wen. Western…
Die Heuwels Fantasties en Francois van Coke tree op by DF Malan
Die Heuwels Fantasties en Francois van Coke tree op 29 Junie 2017, 19:30 by DF Malan Aktiwiteitsentrum op. Deure open om 19:00. Kaartjies is beskikbaar by die DF se Glaskas teen…










